Veligheid en Sekuriteit

Veligheid en Sekuriteit

Water-filtrasie stelsel

Skoon en veilige water kan deur die maats geniet word sonder die bekommernis dat daar enige siektes deur die drinkwater sal ontstaan.

Noodplan

Ons skool beskik oor 'n noodplan wat van tyd tot tyd prakties "geoefen" word. Die hele aangeleentheid word as 'n "speletjie" aan die kleuters oorgedra, sodat geen kleuter nodig het om daarvoor te skrik of daarvoor bang te wees nie. U kleuter se veiligheid is ons hoogste prioriteit!

Aansoekvorm

Inligtingstuk

Prospektus 2025 Afrikaans