Spyskaart

Ontbyt

Mieliepap, Hawermout.

Verversings

Die kleuters ontvang elke dag ongeveer 9:15 en 15:00 verversings wat deur die skool self verskaf word.
Toebroodjies met kaassmeer/ grondboontjiebotter/ konfyt/ Marmite en vrug in seisoen bedien saam

Middagete

Spyskaart word maandeliks afgewissel asook Somer en Winter. Somer is dit meer slaaie en Winter is dit meer warm geregte.

Maandag

Ontbyt

Hawermoutpap

Middagete

Kerrie & Rys

Piesangslaai

Dinsdag

Ontbyt

Mieliemeelpap

Middagete

Hoendernuggets

Skyfies & Koolslaai

Woensdag

Ontbyt

Hawermoutpap

Middagete

Paptert met maalvleis
Beetslaai
Nagereg – Jellie & Vla

Donderdag

Ontbyt

Mieliemeelpap

Middagete

Visvingers met Kapokaartappels
Wortelslaai

Vrydag

Ontbyt

Hawermoutpap

Middagete

Worsbroodjie
Vrug in seisoen

SKOOL INLIGTING

Adres: 195 Beyers Naude Drive, Rustenburg, 0299
Telefoon nommer: 014 004 0452
Selfoon nommer: 0728505120
Ontvangs e-pos: wysneusie.ontvangs@gmail.com
Finansies e-pos: wysneusie-k@mweb.co.za

Aansoekvorm

Inligtingstuk

Prospektus 2025 Afrikaans