Ekstra Aktiwiteite

Wysneusie bied ook ekstra aktiwiteite aan:

Stimuzone rekenaar klasse

Wysneusie Pom-Poms. Ons is trotse wenners van die Poppie fees trofee 2019.

Wysneusie Drilpeleton.

Wysneusie Koor. Oudisies vir Pom-Poms, Drilpeleton en Koor word einde Januarie gehou. Optredes vind plaas by kunste-feeste sowel as basaars.

Waterveiligheid seisoenaal vir 4–5 jariges.

Jaarlikse skoolfoto’s deur skool geneem.

Aansoekvorm

Inligtingstuk

Prospektus 2026 Afrikaans